Latyn se invloed op vandag se tale

Latyn (Lingua Latina) was 'n taal wat oorspronklik in die streek Latium, wat Rome insluit, gepraat is. Dit het baie aansien en belang verwerf as die amptelike taal van die Romeinse Ryk. Belangrike Latynse skrywers was CiceroTacitusVergiliusHoratius en Ovidius. Die taal Latyn het 'n geweldige groot invloed op meeste van vandag se moderne tale en daarom is dit van kardinale belang dat enige ernstige taalkundige vir seker nie Latyn kan miskyk of enigsins onderskat nie. Latyn is immers nie heeltemal 'n dooie taal nie; ons woordeskat wemel van woorde wat vanuit Latynse oorsprong kom en die meeste van ons, weet dit nie eens nie...


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search